Grey College

Grey Kollege is in 1855 deur Sir George Grey gestig. Dit is die oudste skool noord van die Garieprivier, en die derde-oudste skool in Suid-Afrika.  Grey streef  daarna om elke Grey-seun met die nodige lewensvaardighede, kennis en ervaring toe te rus om in ‘n goed-gebalanseerde en suksesvolle volwassene te ontwikkel.

Website: http://www.gc.co.za/

Facebook: https://www.facebook.com/greycollege

Twitter handle: https://twitter.com/GreyKollege / @GreyKollege

Instagram: https://instagram.com/grey_college/