Potchefstroom Gim

Die saadjie, wat later sou groei tot Potchefstroom Gimnasium, is geplant in ‘n dorpie in die Kaapkolonie, Burgersdorp, waar die Teologiese Skool van die Gereformeerde Kerk in 1869 gestig is. Die Teologiese Skool het ontstaan in ‘n tyd toe daar slegs neutrale staatskole was, aangesien alle godsdiensonderrig in skole in 1865 gestaak is.

Website: http://www.gimmies.co.za/

Facebook page: https://www.facebook.com/Potchefstroom-Gimnasium-642507335893922/

Twitter handle: No twitter